Ontsnap na rus en stilte  op 'n unieke plaas net buite Hartswater.

Ervaar egte Noord-Kaap gasvryheid, gemaklike verblyf en die rustigheid van die natuur.